Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Marissa - Kaalvoetliefde (Official Music Video) в хорошем качестве

Marissa - Kaalvoetliefde (Official Music Video) 2 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Marissa - Kaalvoetliefde (Official Music Video)

Official Music Video for "Kaalvoetliefde by Marissa. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Kaalvoetl... Follow Marissa on Social Media: Facebook -   / marissiepit   Instagram -   / net_marissa_xx_   TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSeqUbbWf/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/kaalvoet-o... DIRECTOR : Christian Wolf PRODUCER : Stephan van Huyssteen for Sony Music South Africa EDITOR : Christian Wolf DROMME : JT Ferreira BASS : Allouise Peens Guitar : Jason Ferreira The Girlfriend : Christelle du Plessis Hair & makeup : Chantelle Botha Casting: Christian Wolf, Fran-zel van Huyssteen Special thanks to Marieth Kloppers for her beautiful car Kaalvoetliefde - Lirieke Trap in jou spore Ek raak verlore Verloor myself in jou kaalvoetliefde Laat my nie wonder Ek kan nie sonder Voel soos myself met jou kaalvoetliefde As ek die tyd kon terugdraai Het ek jou vroër ontmoet Want jy’s al wat ek soek Al gaan die ligte af en ons sit in die donker nag Sal ek saam met jou wag Jy aanvaar my net soos ek is En jy hou my vas met die wete Dat ek nie naby aan perfek is nie Dit voel soos kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore Verloor myself in jou kaalvoetliefde Laat my nie wonder Ek kan nie sonder Voel soos myself met jou kaalvoetliefde Jy vat my net soos ek staan voor jou Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde Ons skop ons tekkies uit wees onsself Want jy’s my beste pel en dit is kaalvoetliefde As jy nou terugkyk na wie ek was Sou jy my hand weer vat en die pad saam my stap Want van die plaas af tot by die see het ons met elke tree Ons kaalvoetspore getrap Jy aanvaar my net soos ek is En jy hou my vas met die wete Dat ek nie naby aan perfek is nie Dit voel soos kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore Verloor myself in jou kaalvoetliefde Laat my nie wonder Ek kan nie sonder Voel soos myself met jou kaalvoetliefde Jy vat my net soos ek staan voor jou Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde Ons skop ons tekkies uit wees onsself Want jy’s my beste pel en dit is kaalvoetliefde Daar’s baie perfekte mense daar buite Maar niemand is meer perfek as jy nie Want met jou foute en saam met myne Kon ek nie vra om iets beter te kry nie Dit voel soos kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore (Kaalvoetliefde) Laat my nie wonder Ek kan nie sonder Voel soos myself met jou kaalvoetliefde Jy vat my net soos ek staan voor jou Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde Ons skop ons tekkies uit wees onsself Want jy’s my beste pel en dit is kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore (Kaalvoetliefde) Trap in jou spore Ek raak verlore Voel soos myself met jou kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore Official Music Video by Marissa performing Kaalvoetliefde. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/kSistE #Marissa #Kaalvoetliefde

Comments